UK Radio Stations
Menu
Search

Radio station

Die Waarheid

DIE WAARHEID RADIO

Country: South Africa
Genre:80s, Variety, 80s
Website:
Phone:0637006033
Rating:
External Live StreamFormatBitrate
https://eu6.fastcast4u.com/proxy/xlpxxtwm?mp=/1mp3128

Die Waarheid Internet Radio Stasie


Comments

Add comment »
Pragtige Muskiek!!
Luisterbare musiek
Ek luister uit Somerset-Oos, Oos-Kaap
Dankie Lynette, eerste keer wat ek luister, nog nooit gehoor van die radio stasie, sal nou elke dag luister. Hou van jou keuse.
Moet nie na al die negetiewe mense luister nie. Jy Louis bereik meer as wat hul bereik. Jealousy makes them nasty. Hou op om Louis swart te verf. Begin jy eder om die Arm mense op te lig in die land dan doen jy iets positief. Dankie vir jou radio stasie ek is van Kaap en luister graag.
Lekker musiek vir ons braaai op n Lekker sonige so dag middag
Ek hou daarvan om na Pastoor Hannes te luister maar vandag is die tweede Sondag dat musiek begin speel terwyl hy aan die woord is ek weet nie of die probleem by julle is nie
Ek hou daarvan om na Pastoor Hannes te luister maar vandag is die tweede Sondag dat musiek begin speel terwyl hy aan die woord is ek weet nie of die probleem by julle is nie
Lekker om te luister... Dankie Julle..!!
Ek kan myself nie keer om te comment. hierdie trompet musiek is seker die mooiste wat mens soveel jare terugvat, dankie jule duisend dankie!
Baie dankie vir hierdie heerlike musiek om na te luister...maak mens sommer lus vir die lewe en boonop nog naweeek. !!
Vandag speel julle sulke mooi musiek, dankie!!
Heerlike musiek vanoggend ... op nostalgie se spoor.
Ja man I like.
Lekkerste Afrikaanse musiek, die negatiewe kommentaar wys net weereens dat mense ON-INGELIG deur die lewe gaan en anders se opinies holrug ry!
Boereverneuker jy kan nie die toets van boer slaag nie, jy lyk bitter eensaam en verveel, dalk die wat jy bietjie aandag soek hier tussen oordentlike mense.
Pragtig baie duidelikgaug6c
Lekker-lekker! mag 'n mens dans so vroeg in die oggend.
Jissie vissie! Geniet Ek die tipe musiek nou! Well done julle.
Ek L O V E jul musiek...lekkerste ' huisskoonmaak' musiek...kliphard.
12Next »