UK Radio Stations
Menu
Search

Radio station

Weskus Duimpie

Weskus Duimpie

Country: South Africa
Genre:African Music
Phone:+27 761085278
Rating:

Ons is trots op ons Taal Ons Kultuur en geskiednis, Ons braai, Samesyn kuier en lekker gesels.

Ons geniet vermaak in ons eie taal.

Ons Respekteur onse medemense en Glo in dissipline.

Ons Bybel en Ons God.


Comments

Add comment »
Baie dankie vir n baie lekker radio stasie. Julle omroepers is amazing!!
Spel net respekteer reg asseblief
Waarom word God afgesny...? Op die einde van julle intro waarvoor julle staan?